Wat is ‘n supermaan?

Die woord supermaan is die eerste keer in 1979 deur astroloog Richard Nolle gebruik, toe hy dit in ‘n artikel in Dell Horoscope gebruik het. Dit beskryf ‘n volmaan wat fisies nader aan die aarde is as wat dit gewoonlik is, iets wat volgens NASA as perigeum bekend staan. Wanneer die maan hierdie punt bereik, lyk dit ongeveer 14% groter en 30% helderder.

Kategorie:

Deel die potgooi: