Honderd-vyf-en-tagtig jaar ná die Groot Trek gaan die Voortrekkers wortelskiet in Suidoos-Asië met die ontwikkeling van ʼn nuwe kultuurpark in die Indiese hoofstad, Nieu-Delhi.
Hoofstad van Indië kry ʼn Voortrekkermonument
Kom luister na die ontwikkeling van ʼn nuwe kultuurpark in die Indiese hoofstad, Nieu-Delhi
Kategorie: Gesels