‘n Prehistoriese skilpad fosiel so groot soosn kar

Kom luister hoe hulle op ’n paar beenfragmente afgekom wat naby die Spaanse dorpie Coll de Nargó uit die grond gesteek het

Die mense van Ecuador het pas klimaatsgeregtigheid geskiedenis gemaak

Ons dink nie altyd aan ou skillie in die tuin, as n prehistoriese dier nie, maar dit is wel so. So wanneer daar bewys stukke, in die geval,n fosiel gevind word en voort gebring word, om mens te laat dink, hoe was lewe op aarde gedurende die tyd toe die vreeslike en reusagtige diere geleef het. Met die vinde van hierdie fosiel, kan mens somtyds geskok staan, net so wanneer hierdie fosielle gevind word, is daar beslis wetenskaplike navorsers wat op en af spring in opgewondenheid

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: