Wetenskaplikes by Helmholtz-Zentrum, Dresden-Rossendorf in Duitsland het onlangs goedkoop plastiek met ultrakragtige lasers geblaas, en in die proses ongelooflike klein “nanodiamante” geskep en die bestaan van ’n nuwe, eksotiese soort water bevestig. Geïnspireer deur “nanodiamante” gevind op ysreuse soos Uranus en Neptunus, kan hierdie nuwe navorsing help om plastiekbesoedeling aansienlik te verminder en plastiek in die see te transformeer.
Wetenskaplikes het plastiek met lasers in diamante en warm ys verander
Vandag gaan ek jou vertel van een so `n baie opwindende potensiele oplossing vir die plastiek kwessie
Kategorie: Tech Klets