Needles & Threads is geleƫ in Worcester-Wes. Esmarie staan gereed om jou te help met stik- en herstelwerk van klere asook maak van verskeie bruikbare items soos HOTBOXES, onder andere. Dit word gebruik om krag te bespaar tydens die voorbereiding van voedsel.
Markdag: Needles & Threads
Ons gesels met Esmarie van Needles & Threads oor haar besigheid en die vervaardiging van produkte soos ‘Hotboxes’.

Kategorie: Markdag
