Selfbesering onder tieners wek kommer.

Selfbesering onder tieners is ‘n ingewikkelde en uitdagende kwessie vir ouers om te hanteer. Felicia Richardson deel haar eie storie, asook raad en inligting rakende hierdie komplekse reis.

teen self harm blog

Dit is noodsaaklik om te besef dat selfbeseringsgedrag dikwels ‘n gevolg van emosionele stres is en die redes vir selfbesering aansienlik kan verskil van een individu tot die ander. Ons vind meer uit rondom die begrip van selfbesering en hoe trauma dikwels daaraan verbonde is. Ouers word ook aangemoedig deur te besef dat daar is hoop. Felicia deel haar persoonlike reis met selfbesering en wat haar ondersteun het op haar reis na genesing.

Kategorie: Gesondheid

Deel die potgooi: