Hamas se taktiek in die Israel/Gaza konflik.

Ilse Strauss gesels met die voormalige aanvoerder van die Britse troepe in Afganistan, Kol.(ret.) Richard Kemp oor Hamas se strategieë in die konflik met Israel.

afp 20240228 34ke2eh v3 highres topshotpalestinianisraelconflict

“Hamas gebruik doelbewus die burgelike bevolking in Gaza as ‘n wapen teen Israel. Hulle taktiek is om Israel te probeer dwing om soveel as moontlik van hul burgerlikes te dood. Dit is ‘n unieke situasie. Ek het nog nie ‘n ander vyand teëgekom wat doelbewus wou hê sy vyand moet sy eie burgerlike bevolking doodmaak nie. Die rede daarvoor is natuurlik om delegitimisering van Israel, haat vir Israel, isolasie van Israel reg oor die wêreld aan te vuur. En hul taktiek werk.”

Foto Verskaf: ‘n Seuntjie stoor ‘n ander kind in ‘n tuisgemaakte waentjie in Rafah.

Artikelbron: Maroela Media

Kategorie:

Deel die potgooi: