In hierdie reeks deel Simon Roche sy kennis met ons oor voorbereiding. Dis ook definitief nie die ou normale alle daagse voorbereidings taal nie. Hy bring n nuwe perspektief en denkwyse aan die onderwerp. Dit is BAIE belangrik om deel 1 van die reeks eers te luister om die grondslag te he voordat jy in die ander in duik.
Voorbereiding – Dink Anders : 2
Simon Roche deel met ons n nuwe perspektief oor Voorbereiding/Prepping
Kategorie: Voorbereiding - Dink Anders