Indien jy ‘n oormaat goente en vrugte tot jou beskikking het, is dit die maklikste manier om die raklewe te verleng deur dit te verwerk en in die vrieskas te bewaar. Die belangrikste is egter om die voedingswaarde te bewaar tydens die verwerkingsproses, ander baat dit jou niks om dit gaar te maak en te eet nie.
(Bron: www.annelienpienaar.co.za)