Hawie’s Slaghuis

Hawie’s slaghuis is ń familie besigheid in Grootbrak-Rivier; waar alle bewerkings, verpakking en dienste gelewer word deur die familie. 

Hawie’s voorsien bees, skaap, vark en hoender produkte. Hulle doen ook aflewerings en bewerk kliënte se wild gedurende die jagseisoen. 

Kontak Hawie’s Slaghuis vandag: 072 932 1733. 

Kategorie: Markdag

Deel die potgooi: