Ewigheidswaarde Fondasie – Storie Boeke

Louwisa hoop om lesers te help verstaan wie Jesus is en dat haar boeke vir kinders ‘n goeie fondasie sal bied.

Picsart 23 01 27 09 32 54 940 1024x432 1

Die 1933/53 Bybel vertaling is gebruik om mooi te verduidelik wat God ons gee om ‘n pad van oorwinning te stap. Die boeke sluit 28 interessante onderwerpe met kleurvolle illustrasies in waaroor kinders mal gaan wees.

Vir enige navrae of bestelling skakel Louwisa by: 071 870 1014

Picsart 23 01 27 09 35 15 952 1024x432 1

Kategorie: Markdag

Deel die potgooi: