Die been van die skedel sal deurboor of afgeskraap word om die breinmateriaal van die proefpersoon aan die buitelug bloot te stel. Tipies is dit gedoen sonder enige verdooftegnieke.
Dit was trepanasie genoem, dit was nie een of ander vorm van Middeleeuse marteling nie, dit was eintlik ‘n behandeling en kuur vir kwale soos hoofpyne, epilepsie, of “besit deur bose geeste”.