Reusagtige vlieërs kan vragskepe oor die see trek

Kom luister saam na reusagtige vlieërs wat vragskepe oor die see kan trek – en hul koolstofvrystellings verminder

Thmb

Jy het dalk vlieërbranderplankryers in aksie gesien wat die krag van die wind inspan om hulle oor die see te trek. Stel jou nou voor dat dieselfde konsep toegepas word op ‘n vlieër van 1 000 vierkante meter, wat 300 meter bo die water vlieg – net in plaas daarvan dan om ‘n branderplankryer oor die golwe te sleep, help dit om ‘n kolossale vragskip oor die see te dryf.

ill
Clipboard01

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: