Die motorvervaardiger het gesê dit beoog ook om ‘n battery te bou wat ‘n elektriese motor tot 1 450 km se reikafstand sal gee. Toyota sê dit het die vervaardiging van vastestofbatterye, wat tot nou toe duur en moeilik was om te vervaardig, vereenvoudig.
Toyota-batterydeurbraak — vollaai in 10 minute met meer as 1 000 km se reikafstand
Kom luister saam na Toyota bewering dat hy ‘n deurbraak gemaak het in batterytegnologie wat hulle sal toelaat om batterye te skep wat ‘n reikafstand van 1 183 km op ‘n enkele lading bied.
Kategorie: Tech Klets