Die werklike rede waarom u vliegtuigsitplek regop moet wees tydens opstyg en landing

Kom luister wat die rede dan nou is hoekom jy jou vliegtuigsitplek moet regop maak, die prosedure wat ons so goed ken

AirlineSeatthmb

Jy ken die roetine: Bring jou sitplek terug na sy heeltemal regop posisie voor opstyg en land. Hier is hoekom dit ‘n noodsaaklike stap op elke vlug is. Die eerste vraag vwaarna ons moet kyk is; Hoekom maak sitplekposisie saak?

AirlineSeat banner

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: