Veroorsaak kunsmatige versoeter aspartaam ​​werklik kanker?

Kom luister saam na wat die WGO-lys van aspartaam as moontlike karsinogeen beteken vir jou dieet en koeldrank gewoontes

Aspartame thmb

Die Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker (IARC), wat die gespesialiseerde kankeragentskap van die Wêreldgesondheidsorganisasie is, het verklaar aspartaam ​​kan ‘n moontlike kankerverwekkende gevaar vir mense wees. ‘n Gevaar is anders as ‘n risiko. Die gevaargradering beteken dit is ‘n middel wat in staat is om kanker te veroorsaak; ‘n risiko meet die waarskynlikheid dat dit kanker kan veroorsaak.

Aspartame bnnr

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: