Uitvinding van tuimel-treine(roller-coaster)

Vandag gaan ek julle vertel van my persoonlike geliefkooste dinge om te doen in my lewe wanneer ek n kans kry, dit is Rollercoaster ry. Nou buiten vir my liefde daarvoor, was dit vir my baie interessant dat die begin van hierdie tydbedryf vann Tuimeltrein, `n wipwaentjie of in engels; Roller-coaster, was uitgevind om Amerikaners se aandag van sonde af te lei en so uit die moeilikheid.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: