Beter beskermende wapenrusting vir mense

Kom luister saam na hoe die natuur, die tegnologie inspireer vir môre se wapenrusting(body armour)

beter beskermende wapenrusting vir mense

Weereens, as mens dink aan hoe ver gevorderd die mensdom is met sy tegnologie en die lewens vergemakliking van die gene wie baat vind daarby, is dit altyd vir my interessant om agter die kap van die byl te kom en uit te vind van waar die meeste en grootste inspirasie vandaan kom in die tegnologiese verbeteringe, dit dan natuurlik, die natuur. Nou in terme van liggaams beskerming en die uidvindsels wat beter en beter lyfbeskerming geinspireer het, hierdie is `n paar voorbeelde van diere in die diereryk wat beter tegnologie inspireer vir lyfbeskerming, lyfbeskerming in engels verwys dan na body armor.

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: