Projek A119: Toe Amerika byna die maan geskud hetmet `n kern-bom

Kom kyk saam binne-projek A119, Amerika se hoogs geheime komplot om ‘n kernbom op die maan te laat ontplof tydens die Koue Oorlog

Binne projek A119, Amerika se komplot 'n kernbom op die maan

In ‘n poging om Sowjet-Rusland in die Ruimtewedloop te wen, het die Verenigde State dit oorweeg om ‘n H-bom op die maan te ontplof sodat die sampioenwolk regoor die wêreld gesien kan word.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: