Die Trans-Siberiese Spoorweg is die langste passasierstreinreis ter wêreld, wat ‘n totale afstand van 9829 kilometer van Moskou na Vladivostok dek. Dit kruis agt tydsones, aangesien dit die langste spoorlyn ter wêreld is, sal dit sewe dae neem om van Moskou na Vladivostok te reis sonder stop. Die Trans-Siberiese Spoorweg kruis 497 brûe, reis deur 15 tonnels en deurkruis 16 groot riviere.
Trans-Siberiese Spoorweg
Kom luister saam na hierdie asemrowende Trans-Siberiese Spoorweg met `n reis van 9829 kilometer
Kategorie: Gesels