Die leë ruimte tussen atome

Kom hooer oor die verstommende feit dat as jy al die leë ruimte sou verwyder van die atome waaruit elke mens op aarde bestaan, kan die hele wêreldbevolking in ‘n appel pas

leë ruimte tussen atome thumb

Om ‘n baie klein en digte kern van protone en neutrone is ‘n “wolk” van elektrone met wentelbane so groot as 100 000 keer die deursnee van die atoom se kern. Benewens elektrone is daar ook ‘n geweldige hoeveelheid spasie in die elektronwolk.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: