In die voortdurend veranderende landskap van die Suid-Afrikaanse arbeidsmark erken maatskappye die noodsaak daarvan om jong, vaardige professionele mense te lok en te behou. Om jong talent te lok, moet maatskappye werkomgewings bied wat aansluit by hul aspirasies, waardes en loopbaanverwagtinge.
Lok Gen Z se talent na jou besigheid.
10 Strategieë om die werkplek aantrekliker te maak vir dinamiese jong profesionele mense.
Kategorie: Sake-uur