Gesels
Die dop van ‘n skilpad is eintlik deel van die skelet
Kom hoor oor hierdie fassinerende feit van ou Skillie
2024/06/25
Notorious B.I.G. se ikoniese kroon
Kom hoor oor die yslike hoeveelheid hierdie plastiek kroon voor verkoop het
2024/06/24
Obsidiaan, natuurlike vulkaniese glas, as snygereedskap
Kom hoor oor Obsidiaan wat geskep word deur 'n unieke geologiese proses, en die gebruike daarvan
2024/06/17
‘n Hof in New York het pas afgedankte, ongeënte werkers weer aangestel – wat dit vir werkers regoor die land kan beteken
Kom hoor oor hierdie uitspraak teen die omstrede COVID-19-entstofmandaat en in guns van die ongeënte werkers
2024/06/12
Oxalis-plant het ‘n ballistiese stelsel om sade opeenvolgend te vuur wanneer sy gespesialiseerde uitgroei wat die sade bedek, versteur word
Kom hoor oor die merkwaardige Oxalis se ballistiese saadverspreiding
2024/06/10
Deur ‘n kleurontleding van duisende foto’s van voorwerpe wys ‘n studie van die Wetenskapmuseumgroep dat die wêreld minder kleurvol word
Kan dit wees, het die wêreld minder kleurvol geword?
2024/06/03
Billy Standley se unieke finale reis: begrawe op sy geliefde Harley-Davidson
Kom hoor oor hierdie benadering tot begrafnis verrigtinge
2024/05/29
Lake Chipawa se jaarlikse bogmigrasie – ‘n Unieke omgewingstradisie
Kom hoor hoe skuif hulle hierdie eiland elke jaar
2024/05/27
Birmingham, Alabama – Waar ‘n gewone boomsny ‘n natuurwonder onthul het
Kom hoor hoe water uit hierdie boom getap het sodra hulle dit begin af sny het
2024/05/23










