Tech Klets
Kom hoor oor daai knop op die rug en in die truie van die rugby spelers, wat dit is en wat dit doen
2024/02/22
'n 0-100 km/h-tyd van 0,956 sekondes, aangedryf deur 326 perdekrag en innoverende grondgrypwaaiertegnologie
2024/02/20
Om net 500 ml seewater te verander in 45 dae se lig en genoeg energie om jou foon te laai, klink dalk soos wetenskapfiksie, maar dit is 'n opwindende werklikheid
2024/02/19
Waterstof, as brandstof vir ons moderne lewens, is 'n opwindende en innoverende energie-opsie wat die belofte van 'n skoner en meer volhoubare toekoms inhou
2024/02/16
Stel jou 'n plaasspuit voor wat superslim is, dit spuit nie net die hele veld met onkruiddoder nie; dit weet watter plante onkruid is en wat jou kosbare oeste is
2024/02/15
Optogenetika verteenwoordig 'n merkwaardige konvergensie van genetika en optika, wat die wetenskaplike gemeenskap 'n waardevolle hulpmiddel bied om die kompleksiteite van die brein te ontrafel
2024/02/13
Die Fulton Surface-to-Air Recovery System, gewild in die 1950's, het 'n skyhook gebruik om individue te haal sonder dat die vliegtuig moes land
2024/02/08
Kom hoor oor 'n masjien wat lug in water kan verander
2024/02/01
Hou vas aan jou hoed, want ons duik in 'n paar futuristiese tegnologiee wat sekerlik jou kop sal op blaas!
2024/01/29
Vandag gaan ek jou vertel van een so `n baie opwindende potensiele oplossing vir die plastiek kwessie
2024/01/24