Krugersdorp huisves ʼn merkwaardige monument wat al in talle se geheue vervaag het. Die Paardekraal-monument, waar die Eerste Vryheidsoorlog sy begin gehad het, hou nog trots en fier wag oor dié Wesrandse dorp, 130 jaar nadat dit opgerig is.
13 Desember Paardekraal Gelofte
Kom hoor oor hierdie spesiale dag in ons Boervolk se geskiedenis
Kategorie: Geloftes & Geskiedenis