3D Druk-Werk Tegnologie Oorsig

3D-drukwerk is ‘n opwindende moderne mengsel van kuns en wetenskap, luister saam oor hierdie proses wat rekenaar gesteunde ontwerp, of CAD, gebruik om voorwerpe laag vir laag te skep.

3D DrukwerkThmb

3D-drukwerk, of in Engels 3D Printing, is ‘n proses wat rekenaargesteunde ontwerp, of CAD, gebruik om voorwerpe laag vir laag te skep. 3D-drukwerk word algemeen gebruik in vervaardigings- en motorindustrieë, waar gereedskap en onderdele met 3D-drukkers gemaak word.

Soos die vermoëns van 3D-drukwerk aanhou groei, neem die waarde daarvan ook toe: Teen 2029 sal die 3D-drukbedryf na raming ‘n waarde van $84 miljard bereik. Hierdie groei beteken ons gaan beslis op een of ander tyd interaksie hê met produkte – en selfs huise en geboue – wat met 3D-drukwerk gemaak is.

3D Drukwerk

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: