800 000 brein selle speel speletjie

Kom hooer bietjie hierna, Hierdie 800 000 laboratorium-gegroeide breinselle kan ‘n 1970’s videospeletjie kan speel

800k brein selle speletjie speel

Navorsers het breinselle gekweek in ‘n laboratorium wat geleer het om die 1970’s tennisagtige videospeletjie, Pong, te speel. Hulle sê hul “mini-brein” kan sy omgewing aanvoel en daarop reageer. Die wetenskaplikes beweer dat hulle die eerste ”sentient” laboratorium-gegroeide brein in ‘n skottel geskep het. Ander kenners beskryf die werk as ”opwindend”, maar sê om die breinselle sentief te noem, gaan te ver. Hulle sê hulle kon nie ‘n beter term vind om die toestel te beskryf nie, aangesien dit inligting van ‘n eksterne bron kan inneem, dit verwerk en dan intyds daarop reageer.

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: