Animasie prente se regte begin

Kom luister saan en hoor oor die wêreld se eerste geanimeerde speelfilm wat in Argentinië gemaak is, en nie Disney nie

Animasie Prente

Ons is nou heeltemal gewoond aan geanimeerde prente. Ek is seker ons het elkeen ‘n gunsteling animasiefilm of animasiereeks waaraan ons baie emosies kan toeskryf. Dit is die kern wat animasie so suksesvol gemaak het en dit suksesvol gehou het, die feit dat ‘n prent wat op ‘n ligte skerm dans diep en sterk emosies kan ontlok, die kyker in ‘n fantasiewêreld intrek, ‘n mens laat voel om die fantasie te karakteriseer aan die punt van omgee en om op so ‘n manier aan daardie fantasie te kan heg dat dit in die menslike verbeelding so ryk kan wees dat dit vir die tyd wat spandeer en daarop gefokus word, tydelik vir ons werklik word.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: