Baklei voor die kinders – ja of nee?

Die vraag is nie of ons voor ons kinders moet verskil nie, maar eerder of ons bereid is om te leer om dit reg te doen. Lourindi Nel bied praktiese wenke aan ouers.

web3 family parents fight child sad scared argue shutterstock 1156208680

Onbestuurde konflik, manifesteer op destruktiewe maniere wat diep letsels vir almal betrokke kan laat. Kinders wat aan hierdie soort ervarings blootgestel word, voel onveilig en leer verdedigingsmeganismes aan wat hulle dikwels tot in hul volwasse lewens nog negatief beinvloed. Lourindi Nel werp lig op sekere punte om gesonde emosionele en sosiale denkwyses in jou gesin te fasiliteer.

Kategorie: Leefstyl

Deel die potgooi: