Toenemende uitdagings soos beurtkrag, wisselvallige kunsmispryse en afvalbestuur lei daartoe dat die Suid-Afrikaanse landbousektor nuutskeppende oplossings benodig wat sy produktiwiteit en volhoubaarheid kan verseker en verbeter.
Die potensiaal wat in biogas lê, veral vir grootskaalse boere, bied ʼn sprankie hoop.