Brandbestryders, se natter water

Kom luister saam hoe water, natter kan wees as normaal en hoe die brandbestryders dit gebruik

Brandbestryders se natter water

Brandbestryders het op baie plekke die gebruik van “benattingsmiddels” as deel van hul alledaagse operasionele taktiek omhels. Om meer doeltreffend te wees in hul werk om brande te bestry, het hulle onlangs sekere chemikalieĆ« by die water begin voeg. Dit lei daartoe dat die oppervlakspanning van die water afgebreek word en dit dus ‘n “natter” vloeistof maak as wat water natuurlik is.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: