Daar is nuwe uitvindings en opwindende potensiaal vir mediese sorg vir allerhande tipes siektes wat die menslike liggaam kan tuister. Dit is al n geruime tyd belangrik om jou ingewande se gesondheid in ag te neem, maar soos die wetenskap aan stap begin ons
n baie beter prentjie te kry oor presies wat mikrobioom gesondheid behels en affikteer.
Die bakterieë en mikrobes in jou ingewande kan jou liggaam en geestesgesondheid beïnvloed
Kom luister saam na die opwindende uitvindings rondom die gesondheid en instandhouding van die menslike mikrobioom
Kategorie: Gesels