Die mense van Ecuador het pas klimaatsgeregtigheid geskiedenis gemaak. Die wêreld kan volg

Ek wil bietjie gesels rondom hierdie onderwerp van klimaat geregtigheid, die onderwerp lok sekerlik groot debat oor wat die feite nou eindelik is, wat se rigting die wereld moet in beweeg, wat is die voorspellings en waarheid van voorheen voorspelde eindes aan die wereld as gevolg van klimaat kwessies, en belangriker nog, wat is die eindelike ideologie rondom die natuur en ons aarde as `n habitat.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: