Die Ontwikkeling van Geld.

Geld as bewysstukke van rykdom, het uit die ou tradisie van ruilhandel ontwikkel. Ons reis terug in tyd vir ‘n dieper kyk na die ontwikkeling van geld.

image 5

Geld is vir die ekonomie net so belangrik as wat die wiel vir meganika is. Maar geld is nie dieselfde as kontant nie, en die bankwese het meer as 1000 jaar gelede in Mesopotamië ontwikkel; die eerste munte is ongeveer 640vC amptelik geslaan in Lidië(nou deel van Turkye). 

Kategorie:

Deel die potgooi: