Die Ultimate Fighting Championship(UFC) en die ONE Championship(ONE)

Kom luister saam na die ontstaan, direksie en leierskap van hierdie twee gevegs organisasies wat so gewild is die wêreld oor

Die Ultimate Fighting Championship(UFC) en die ONE Championship(ONE)

Die Ultimate Fighting Championship (UFC) is ‘n gemengde geveg organisasie wat in 1993 in die Verenigde State van Amerika gestig is. Dit is een van die gewildste gemengde gevegsportliga’s ter wêreld.

ONE Championship, ook bekend as “ONE,” is ‘n bekende gemengde gevegsportorganisasie wat in 2011 gestig is. Dit het sy oorsprong in Singapoer en is tans een van die vooraanstaande organisasies in die wêreld van gemengde gevegsport.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: