Potensiaal om reënwoude te monitor deur hommeltuie.

Die potensiaal van die monitor van reënwoude deur middel van hommeltuie is opwindend en beloftevol.

Rainforest Shots

Hommeltuie, ook bekend as onbemande lugvaartuie, bied ‘n nuwe en innoverende benadering tot die waarnemin en oorsig van ons kosbare reënwoude. Dit word nou baie goed geken dat ons reënwoude bedreig word en dat die grootste bedreiging dus, die mens is. Die ding wat baie goed in gedagte gehou moet word rondom reënwoude is dat dit `n lewende habitat vorm en in stand hou.

Homeltuig Reenwoud Moniteering

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: