Kunsmatige Intelligensie – Sosiale en omgewings impakte.

Die versteekte koste van die Kunsmatige Intelligensie-oplewing, meer spesifiek; die sosiale en omgewings impak.

artificial intelligence new technology science

‘n Gesprek gehou rondom Kunsmatige Intelligensie, dit is ‘n taamlike vris onderwerp waarvan ons maar net `n happie saam gaan vat, maar ek vind dit baie interessant en iets van ons allerdaagse belang wat ek dink ons weer net bietjie meer oor moet weet en die gesprek rondom Kunsmatige Intelligensie moet begin.

AI Shots

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: