Hoe beinvloed ‘n ma haar dogter se vrouwees?

Rene Roux deel haar denke oor die sagte hand waarmee ‘n ma haar dogters vorm om goeie vroue te wees.

gettyimages 452801727 2000 84872d7cb16d4bbdb163782ffb9f4b42

” Die punt is daar lĂȘ elke aand ‘n spierwit verfbord in ‘n pienk bedjie wat wag om geverf te word. Ons as mammas is nie perfek nie, maar moet streef daarna in God se genade om deur ons gebrokenheid ons dogters goed groot te maak, ons moet staat maak op die meesters wat ons gelei het in ons vrouwees en ons moet vertrou dat ons self vir die Here kan vra om tyd te laat stil staan. Met hierdie geloof kan ons berge versit nie eers te praat van goeie dogters groot maak nie.” – Rene Roux, bestuurshoof: media – Solidariteit Helpende Hand

Kategorie: Leefstyl

Deel die potgooi: