Hoe om groente te blansjeer.

Verleng die raklewe van jou gevriesde groente deur dit op die korrekte manier te verwerk.

IMG 6015

Indien jy ‘n oormaat goente en vrugte tot jou beskikking het, is dit die maklikste manier om die raklewe te verleng deur dit te verwerk en in die vrieskas te bewaar. Die belangrikste is egter om die voedingswaarde te bewaar tydens die verwerkingsproses, ander baat dit jou niks om dit gaar te maak en te eet nie.

(Bron: www.annelienpienaar.co.za)

IMG 6014

Kategorie: Maak Sò

Deel die potgooi: