Hoe om skuldvry te leef.

Om skuldvry te leef is nie altyd maklik nie – veral in vandag se ekonomiese toestand. Ons deel graag praktiese wenke om jou op die regte finasiële pad te hou.

debt free living woman

Volgens Carla Oberholzer, skuldadviseur van Debtsafe, staan ons voor ‘n unieke uitdaging met ‘n verbruikerskultuur wat onmiddellike bevrediging onophoudelik aandryf. Daarom is skuldbestuur ‘n uiters noodsaaklike strategie om jou finansiële situasie onder beheer te hou. Luister gerus na die vyf stappe van ‘n goeie skuldbestuurplan.

Neem asb kennis dat hierdie nie noodwendig direkte raad vanaf Radio Grootrivier is nie. Kontak gerus ‘n profesionele skuldadviseur oor jou persoonlike finansies.

Kategorie: Sake-uur

Deel die potgooi: