Hoofstad van Indië kry ʼn Voortrekkermonument

Kom luister na die ontwikkeling van ʼn nuwe kultuurpark in die Indiese hoofstad, Nieu-Delhi

Hoofstad van Indië kry ʼn Voortrekkermonument2

Honderd-vyf-en-tagtig jaar ná die Groot Trek gaan die Voortrekkers wortelskiet in Suidoos-Asië met die ontwikkeling van ʼn nuwe kultuurpark in die Indiese hoofstad, Nieu-Delhi.

Kategorie: Gesels

Deel die potgooi: