Is my kind horende blind of siende doof?

Die uitdrukkings horende doof en siende blind is baie bekend. Siende blind word gebruik vir iemand wat iets wat oop en bloot is, nie raaksien nie. Horende doof word gebruik vir iemand wat hoor, maar nie luister nie. Dit is nodig om dieper te delf wat visueel doof en ouditief blind beteken.

Kategorie: Gesondhied

Deel die potgooi: