Kan jy jou maag gesond eet?

Wat benodig jou maag om gelukkig te wees? Hy het vesel nodig, nie eksotiese kameelmelk=kefir nie!

images

Ons gesels oor wat presies jou maag se dermflora in jou dermkanaal benodig om te verseker dat jy ‘n gelukkiger en gesonder leefstyl kan handhaaf. En die antwoord is dalk veel makliker as wat jy dink!

Vrywaring: Neem asseblief kennis dat Radio Grootrivier slegs inligting deurgee en geen formele mediese raad kan verskaf nie. Raadpleeg asseblief jou geneesheer vir enige profesionele mediese inligting.

Kategorie: Leef Gesond

Deel die potgooi: