Kobicks Freight

Kobus van Wyk het 28 jaar ondervinding in die vragbedryf met die kennis van uitvoer en invoer van lugvrag-, seevrag- en padvragversendings, en het ‘n huidige geldige IATA Gevaarlike Goedere CAT 6-kwalifikasie vir lugvragversendings.

Picsart 22 06 21 17 03 20 1599

Kobicks Freight (Pty) Ltd is in 2021 gestig deur ‘n Man en Vrou-span, Kobus en Nicky van Wyk, as ‘n familie-onderneming.

  • Uitvoer en invoer van besendings vir alle vervoermiddels
  • Doeaneklaring van uitvoer- en invoerbesendings
  • Versekering namens kliënte
  • Kratte of verpakking van besendings
  • Ophaal of aflewering van besendings
  • Koerierdienste namens kliënte
Picsart 22 07 06 12 27 41 653

Kategorie: Markdag

Deel die potgooi: