Kunsmatige Intelligensie-bot stel dodelike resepte voor

Kom hoor hoe ʼn kettingwinkel in Nieu-Seeland dringend moes skarrel om sy toepassing te keer om dodelike resepte voor te stel

KI bot stel dodelike resepte voor Thumb

ʼn Kettingwinkel in Nieu-Seeland moes dringend veranderinge maak aan sy resepte-app wat deur kunsmatige intelligensie saamgestel word ná dit moontlike dodelike aanbevelings gemaak het. Die Savey Meal-bot van Pak’nSave stel kosplanne of resepte voor wanneer kliënte ʼn lys van bestanddele verskaf. Gebruikers het egter vinnig ontdek dat die bot ook items, wat nie kos is nie, by die resepte kan byvoeg. Dit het tot bisarre resepte gelei.

KI bot stel dodelike resepte voor 001

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: