Kunsmatige Intelligensie-dekodeerder wat breinaktiwiteit in woorde kan vertaal

Deur ‘n nuut ontwikkelde kunsmatige intelligensie-instrument bekend as ‘n “semantiese dekodeerder” te gebruik, kan navorsers van die Universiteit van Texas in Austin nou ‘n persoon se breinaktiwiteit in teks vertaal.

Die kunsmatige intelligensie kan eendag gebruik word om kommunikatiewe vermoëns te herstel aan individue wat fisies nie in staat is om te praat nie.

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: