Kunsmatige Intelligensie-revolusie in videospeletjies

Kom luister ssam na die aspekte van kubnsmatige intelligensie wat bedryf-spelers dop hou rondom videospeletjies

KI revolusie in videospeletjies laat bedryfspelers versigtig trap

Van die generering van storielyne tot die kodering van hele speletjies tot die omskakeling van idees in animasie, kunsmatige intelligensie was die voorpunt by Gamescom, een van die videospeletjiebedryf se grootste byeenkomste.

Kategorie: Tech Klets

Deel die potgooi: