Kweek ‘n sterk selfbeeld by jou kind.

Almal stem saam dat kinders ‘n goeie selfbeeld moet hê – maar hoe help ouers hul kinders in die aspek?

2 20231025 133146 0001

Ons kinders lê ons na aan die hart. Ons doen moeite om te sorg dat hulle gesond, gebalanseerd en gelukkig is. Maar om ‘n kind met innerlike krag en sekerheid toe te rus, is nie so maklik nie. Dit verg geduld en insig in wat ‘n positiewe selfbeeld is, hoe dit gevorm word, wat dit kan kortwiek en wat dit kan help ontwikkel.

Kategorie: Ouerskap

Deel die potgooi: