Maak seker jy kan sorgeloos aftree.

Die grootste geheim van ‘n sorgelose aftrede is goeie beplanning. Ons gesels oor watter strikke jy moet vermy.

1460005

Dit is uiters belangrik om voortdurend en vroegtydig te beplan vir jou aftrede. Jou planne moet ook aanpasbaar wees, maar tog moet jy baie versigtig wees om nie in aanloklike strikke te trap wat jou later baie duur te staan gaan kom nie. Ons gesels met kenners oor hulle aanbevelings en wenke.

Neem Kennis: Radio Grootrivier is nie ‘n finansiĆ«le adviseur nie, en beveel aan dat u ‘n kundige spreek rakende u geldsake.

Kategorie: Sake-uur

Deel die potgooi: