Harmony Game Lodge

Ons gesels met Mike Jansen van Harmony Game Lodge( Addo). Luister gerus na hulle unieke verblyf opsies en pragtige besienswaardigehe.

harmony logo

Harmony Game Lodge is in ‘n bosryke omgewing geleĆ«, slegs 45km van die Addo Nasionale Olifantpark. Daar is gerieflike verblyf in luuskie tent eenhede, met ‘n pragtige uitsig van die area se wildlewe.

Vir meer inligting en kontak besonderhede KLIEK HIER.

image

Kategorie: Markdag

Deel die potgooi: